hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 90 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Gebed van Moshe, die man van God. יהוה, U was ons Blyplek van geslag tot geslag.

2. Voordat die berge voortgebring is of voor U ooit die aarde en die wêreld gevorm het, van ewigheid tot ewigheid is U God.

3. U verhoed die mens tot vernietiging en sê: “Keer terug, o mensekinders!”2 Kef 3:8

4. Want duisend jaar in U oë is soos die dag van gister as dit verby is en soos ’n wagbeurt in die nag.

5. Die span van hulle lewe sal wees soos ’n slaap; in die oggend is hulle soos die gras wat verander:

6. in die oggend floreer dit en groei; in die aand word dit afgesny en dit verdroog,

7. want ons word verteer deur U woede en deur U toorn word ons lastig geval.

8. U stel ons booshede voor U, die sondes van ons jeug in die lig van U Teenwoordigheid,

9. want al ons dae gaan verby onder U toorn, ons bring ons jare deur in sinnelose boosheid.

10. Die jare van ons lewens is sewentig jaar en wanneer ons baie sterk is, tagtig jaar, tog is die meeste daarvan inspanning en smart, want die lewe word gou afgesny en ons vlieg weg.

11. Wie ken die krag van U woede en die vrees van U toorn?

12. Leer ons om ons dae so te tel dat ons ons verstand, wil en emosie tot wysheid mag wend!

13. Keer terug, יהוה! Vir hoe lank wil U nie U diensknegte vertroos nie?

14. Bevredig ons in die oggend vroeg met U goedheid sodat ons kan uitroep van vreugde en bly wees, al ons dae.

15. Maak ons bly omdat ons boosheid en die jare waarin ons boosheid gesien het, dood is.

16. Laat U werk vir U diensknegte sigbaar word en U Gemanifesteerde Teenwoordigheid vir hulle kinders

17. en laat die mooiheid van יהוה, ons God, oor ons wees, want die werk van Sy hande het ons gemaak, ja, Hy het ons gemaak deur die werk van Sy hande!