hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Vurige loflied van Dawid wat hy tot eer van יהוה gesing het aangaande Kush, ’n Binyaminiet. O יהוה, my God, in U skuil ek; red my van al my vervolgers en bevry my

2. of hy sal my lewe verskeur soos ’n leeu, my wegsleep terwyl daar niemand is om my te bevry nie.

3. O יהוה, my God, as ek hierdie ding gedoen het, as daar onreg in my hande is,

4. as ek wraakgierig was op hom wat aan my boosheid gedoen het, of my vyande sonder rede onderdruk het,

5. laat die vyand my agtervolg en inhaal en my lewe teen die grond vertrap en my eer en lof in die stof laat lê.

6. Staan op, יהוה, in U woede, lig Uself op teen die woede van my teëstanders en staan op vir my; U het regverdige oordeel aangestel!

7. Laat die vergadering van die volke U omring; om hulle onthalwe keer terug na bo!

8. יהוה oordeel die volke. Oordeel oor my, יהוה, volgens my onpartydige opregtheid en my integriteit wat in my is.

9. Laat die boosheid van die wetsoortreders tot ’n einde kom, maar bevestig die regverdige, o Ondersoeker van die verstand, wil en emosies en die lewens!

10. My skild is by God wat die opregtes van verstand, wil en emosie red.

11. God is ’n regverdige Regter en ’n God wat nie elke dag kwaad is nie.

12. As ’n man nie berou het en omdraai nie, sal Hy Sy swaard skerp maak; Hy span Sy boog en maak dit gereed.

13. Hy het ook vir Homself dodelike wapens voorberei; Hy maak vir Sy pyle brandende stele.

14. Let op, die wetsoortreder het korrup geword en is swanger met boosheid en bring valsheid voort.

15. Hy het ’n put gegrawe en dit uitgehol en het geval in die gat wat hy gemaak het.

16. Sy streke sal op sy eie kop terugkom en sy geweld sal afkom op sy eie skedel.

17. Ek sal יהוה loof en prys met uitgestrekte hande volgens Sy onpartydige opregtheid en sing en musiek maak oor die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה, die Allerhoogste.