hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Van Dawid. Ek roep uit na U, o יהוה! My Rots, wees nie stil teenoor my nie; as U stilbly teenoor my, word ek soos dié wat afgaan in die put.

2. Hoor en luister na die stem van my smekinge as ek na U om hulp uitroep, wanneer ek my hande oplig na U Afgesonderde tempel.

3. Ruk my nie weg saam met die wetsoortreders en die werkers van onregverdigheid, wat van vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid praat met hulle naaste, maar daar is boosheid in hulle verstand, wil en emosie, nie.

4. Beloon hulle volgens hul dade en volgens hul bose praktyke. Beloon hulle volgens die dade van hulle hande, dit wat hulle verdien.

5. Omdat hulle nie die dade van יהוה of die werk van Sy hande verstaan nie, sal Hy hulle afbreek en hulle nie opbou nie.

6. Geseënd is יהוה, want Hy het na die stem van my smekinge geluister.

7. יהוה is my Helper en my Skild; my verstand, wil en emosie vertrou op Hom en ek is gehelp; daarom sal ek spring van vreugde en Hom loof en dank met my hande uitgestrek.

8. יהוה is die Sterkte vir Sy volk en Hy is die Beskerming van die verlossing van Sy Gesalfde.

9. Red U volk, seën U erfenis en wees vir hulle ’n Herder en versorg hulle vir ewig.