hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: van die seuns van Korag, met sopraanstemme, ’n lied. 2 God is ons Skuilplek en Sterkte; ’n baie Teenwoordige Hulp in moeilikheid.

2. U was nog altyd by ons; daarom sal ons nie vrees as die aarde geskud word en die berge in die diepte van die see afgeskud word nie;

3. al raas sy waters en kook dit op, al skud die berge deur die krag daarvan!Yeg 47; Z’kh 14:8

4. Daar is ’n rivier waarvan die strome die stad van God sal opvrolik, die afgesonderde blyplekke van die Allerhoogste.

5. God is in haar midde, sy sal nie beweeg word nie; God sal haar help in die vroeë oggend.

6. Die nasies het hulle tande gekners, koninkryke het gebewe; Hy het Sy stem verhef en die aarde het geskud.

7. יהוה-Tzva’ot is by ons; die God van Ya’akov is ons Skuilplek.

8. Kom, let op die dade van יהוה, want Hy doen wonderwerke op die aarde.

9. Hy laat die oorloë tot by die einde van die aarde ophou, breek die boog en slaan die spies stukkend, verbrand die strydwaens met vuur.

10. Draai terug en weet dat Ek God is; Ek is verhoog bo die nasies en Ek is verhoog op die aarde.

11. יהוה-Tzva’ot is by ons; die God van Ya’akov is ons Skuilplek.