hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 81 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: op ’n Gittitiese harp, ’n gedig van Asaf, met instrumentale musiek. 2 Sing van vreugde tot God, ons sterkte; roep uit van vreugde tot die God van Ya’akov!

2. Maak musiek met instrumente en bring die tamboeryn, die aangename harp en die lier.

3. Blaas die ramshoring op die Nuwemaan en op die vasgestelde tye, op ons ernstige feesdae,

4. want dit is ’n instelling vir Yisra’el en ’n wet van die God van Ya’akov.

5. Hy het dit ingestel as getuienis in Yosef toe hy uitgegaan het na die land van Mitzrayim, waar hy ’n taal gehoor het wat hy nie geken het nie.

6. Ek het die las van sy skouers af verwyder, Ek het sy hande losgemaak van die bande.

7. Hy het na My geroep in sy moeilikheid en Ek het hom bevry; Ek het hom onder My geheime bedekking gesit; Ek het hom getoets by die waters van M’rivah.

8. Luister, o My volk en Ek sal praat; o Yisra’el, Ek sal aangaande jou getuig, as jy na My sal luister!

9. Daar mag geen vreemde god by jou wees nie en jy mag ook voor geen vreemde god neerbuig nie.

10. Ek is יהוה, jou God, wat jou uit die land van Mitzrayim uitgebring het; maak jou mond wyd oop en Ek sal dit vul,

11. maar My volk wou nie na My stem luister nie en Yisra’el wou niks van My weet nie.

12. Hulle het geleef volgens die begeertes van hulle eie verstand, wil en emosie en volgens hulle eie raad.

13. Ag, as My volk tog maar na My wou luister en hoor, Yisra’el in My lewenswyses wou leef!

14. Ek sou hul vyande gou vernietig het en My hand teen hul teëstanders gedraai het.

15. Die haters van יהוה het vir Hom gelieg, maar húlle sal vir ewig bewe.

16. Hy het hulle ook gevoed met die beste van die koring en met heuning uit die rots hulle versadig.