hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 91 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hy wat bly in die beskerming van die Allerhoogste, sal volhard onder die skaduwee van die Almagtige.

2. Ek sal van יהוה sê: “Hy is my Skuilplek en my Vesting, my God, in Hom sal ek vertrou.”

3. Hy sal jou sekerlik bevry uit die net van die voëlvanger en van leë geskinder.

4. Hy sal jou toedek met Sy vere en onder Sy vlerke sal jy vertrou; Sy waarheid sal jou skild en groot skild wees.

5. Jy sal nie vir die angs van die nag of vir die pyl wat bedags vlieg vrees nie,

6. ook nie vir die sameswering wat versprei in die donker, of vir die pestilensie wat op die middag verwoes nie!

7. Duisend sal val aan jou sy en tien duisend aan jou regterhand, maar dit sal nie naby jou kom nie.

8. Jy sal net met jou oë die vergelding van die bose sien,

9. want U, יהוה, is my Vertroue; U het U blyplek in die hoogste plek gemaak.

10. Geen boosheid sal op jou val of enige plaag naby jou tent kom nie,Mat 4:6; Luk 4:11

11. want Hy sal Sy engele aangaande jou bevel gee om jou in al jou doen en late te beskerm.

12. Hulle sal jou op hulle hande dra sodat jy nie jou voet teen ’n klip sou stamp nie.

13. Jy sal op die leeu en die adder trap, die jong leeu en die draak onder jou voet vertrap.

14. Omdat hy My voortdurend liefhet sal Ek hom bevry; Ek sal hom hoog oplig omdat hy My Karakter en Outoriteit (Naam) ken.

15. Hy sal My aanroep en Ek sal hom antwoord; Ek sal by hom wees deur moeilikheid, Ek sal hom bevry en hom eer.

16. Met ’n lang lewe sal Ek hom tevrede stel en aan Hom My verlossing wys.