hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 48 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Lied: ’n gedig van die seuns van Korag, met instrumentale musiek. 2 יהוה is groot en waardig tot baie suiwer lof in die stad van ons God

2. Pragtig opgelig, die vreugde van die hele aarde, is die berg Tziyon, aan die noordekant, die stad van die groot Koning!

3. God is bekend in haar vesting,

4. want let op, die konings vergader en gaan saam verby.

5. Hulle het dit gesien, hulle is ontsteld, verskrik en het haastig weggevlug.

6. Vrees het hulle beetgepak, pyn soos van ’n vrou wat geboorte gee.

7. Met ’n gewelddadige storm verbreek U die skepe van Tarshish.

8. Soos ons gehoor het, so het ons gesien in die stad van יהוה-Tzva’ot, die stad van ons God. God sal dit bevestig tot in ewigheid.

9. Ons het U liefdevolle goedheid in U tempel oordink, o God.

10. Soos U Karakter en Outoriteit (Naam) is, o God, so is U lofprysing tot aan die eindes van die aarde. U regterhand is vol onpartydige opregtheid.

11. Laat die berg Tziyon hom verheug, laat die dogters van Y’hudah bly wees oor U oordele.

12. Loop om Tziyon en gaan rondom, tel sy torings.

13. Let goed op na sy sterkte, die diepte van sy mure sodat julle dit aan ’n volgende geslag kan vertel,

14. want hierdie God is ons God, vir ewig en ewig. Hy sal ons lei tot die dood toe.