1. ’n Lied vir die opgaan na die feeste; van Dawid. O יהוה, my verstand, wil en emosie is nie hoogmoedig en my oë nie verhewe nie; ek tree nie op in groot sake of in dinge te hoog vir my nie.
2. Sekerlik het ek myself verneder en stil gemaak, soos ’n kind wat van sy ma gespeen word; my lewe is ook soos ’n gespeende kind.
3. Laat Yisra’el ’n versekerde verwagting hê in יהוה, van nou af en vir ewig!