hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 97 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here is belangriker as almal op die hele aarde

1. Die Here is Koning.Die aarde moet juig,die baie eilande moet bly wees.

2. Niemand sien die Here nie,daar is donker wolke rondom Hom,maar Hy doen reg en Hy oordeel regwanneer Hy regeer.

3. Wanneer Hy kom, dan is daar ’n vuur voor Hom,en dit verbrand sy vyande rondom Hom.

4. Sy weerligstrale maak die wêreld lig.Die aarde sien dit en bewe.

5. Die berge smelt voor die Here,voor die Here van die hele aarde.

6. Die hemel bring die nuus dat die Here reg doen,al die volke sien dat Hy Koning is.

7. Almal wat beelde dien, voel verneder,almal wat gespog hetoor goed wat niks beteken nie,almal wat gespog hetoor al die godewat nou voor die Here moet buig.

8. Sion hoor dit en is bly,al die stede van Juda juigomdat U, Here, die vyande gestraf het.

9. Ja, Ú, Here, U is belangriker as almalop die hele aarde,U is baie belangriker as al die gode.

10. Die mense wat lief is vir die Here,moet slegte dinge haat.Die Here beskerm die mense wat in Hom glo.Hy red hulle van die mense wat verkeerd doen.

11. Daar is baie lig in die lewe van mense wat reg doen,eerlike mense sal altyd bly wees.

12. Mense wat reg doen, julle moet bly weesomdat julle aan die Here behoort.Julle moet vir Hom dankie sêomdat julle sy heilige Naam ken.