hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 42 Bybel vir Almal (ABA)

My Rots, hoekom het U my vergeet?

1. Vir die leier van die koor: ’n Lied. Van die Korag-groep.

2. Ek verlang na U, o God,soos ’n wildsbok verlang na strome water.

3. Ek is dors vir God, vir die God wat lewe.Wanneer kan ek Hom weerin sy tempel gaan dien?

4. My trane is my kos, ek huil elke dag en nagwanneer mense aanhou om vir my te vra:“Waar is jou God?”

5. Dan onthou ek en ek hou aan om te dinkhoe ek tussen baie mense geloop heten hulle gelei het na die tempel.Ons was baie mense en ons het feesgevier,ons het hard gesing en vir God dankie gesê.

6. Ek moenie so treurig en ontsteld wees nie,ek moet glo dat God my sal help,ja, ek sal weer ’n lied sing om Hom te prys.Hy is naby, Hy sal my red,

7. Hy is my God.Wanneer ek so treurig is,dan dink ek aan U hier waar ek isin die land by die Jordaan-rivieren by die Hermon-berge,hier by die Klein-berg.

8. Wanneer U die watervalle laat raas,dan is dit soos wanneer die diep watersvir mekaar skree,en U al die branders en die groot golweoor my laat spoel.

9. As die Here elke dag vir my doenwat Hy belowe het,dan sal ek elke nag ’n lied vir Hom sing,ek sal bid tot die God wat my laat aanhou lewe.

10. Ek sal vir God sê: My Rots,hoekom het U my vergeet?Hoekom moet ek aanhou rouomdat vyande my laat swaarkry?

11. Dit voel of iemand my doodsteekwanneer my vyande my spot en aanhou sê:“Waar is jou God?”

12. Ek moenie so treurig en ontsteld wees nie,ek moet glo dat God my sal help,ja, ek sal weer ’n lied sing om Hom te prys.Hy is naby, Hy sal my red,Hy is my God.