hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 81 Bybel vir Almal (ABA)

My volk het nie na My geluister nie

1. Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied oor die parskuip. Van Asaf.

2. Julle moet juig, julle moet skreevir die God wat ons beskerm,vir die God van Jakob.

3. Julle moet musiek maaken op tamboeryne slaan,julle moet mooi musiek maakmet liere en harpe.

4. Julle moet die ramshoring blaasop Nuwemaan-dag,en ook wanneer dit volmaan is,die dag wanneer ons feesvier.

5. Want dit is ’n wet vir die mense van Israel,die God van Jakob het dit besluit,

6. Hy het dit vir die nageslag van Josef gesêtoe hulle uit Egipte gekom het.Ek het ’n stem hoor praat wat ek nie ken nie.

7. Die stem het gesê:“Julle moes swaar goed dra,maar Ek het dit afgehaal van julle skouers,julle kon die mandjies neersit.

8. Julle het geskreetoe dit sleg gegaan het met julle,en Ek het julle gered.’n Donker wolk het My toegemaak,en Ek het gedoen wat julle gevra het. Ek het julle getoets by die Meriba-water. Sela

9. “My volk, julle moet luisterwanneer Ek julle waarsku.Ek wens Israel wil luister na My.

10. Julle moenie ander gode by julle hê nie,julle moenie buig vir die godevan ander volke nie.

11. Dit is Ek, julle God die Herewat vir julle uit die land Egipte gebring het.Ek sal vir julle alles geewat julle nodig het om te lewe.

12. “Maar my volk het nie geluister na My nie,Israel wou My nie hê nie.

13. Hulle was hardkoppig en Ek het hulle gelosen hulle het gedoen wat hulle self besluit het.

14. As my volk Israel na My geluister het,as hulle gelewe het soos Ek wil hê,

15. dan sou Ek hulle vyande gou oorwin heten gestraf het.

16. Die mense wat My haat,sou voor my volk moes kom kruip,Ek sou nie opgehou het om hulle te straf nie.

17. Maar Ek sou julle laat eet het van die beste koring,ek sou vir julle heuning uit die rotse gegee het,meer as genoeg.”