hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 96 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here kom om oor die aarde te regeer

1. Julle moet vir die Here ’n nuwe lied sing,al die mense op die aarde,julle moet vir die Here sing.

2. Julle moet vir die Here sing,julle moet sy Naam prys,julle moet elke dag die goeie nuus bringdat die Here mense red.

3. Julle moet vir die volke vertel, vir al die volke,julle moet vertel dat die Here Koning isen dat Hy wonderwerke doen.

4. Want die Here is groot,mense moet Hom baie prys,hulle moet bang wees vir Hóm,nie vir al die afgode nie.

5. Want al die gode van die volke beteken niks,maar dit is die Hére wat die hemel gemaak het.

6. Almal wat Hom dien, weet dat Hy Koning is,almal in sy tempel weetdat Hy die sterk Koning is.

7. Julle almal, al die volke,julle moet Hom prys, want Hy is Koning,Hy is sterk.

8. Julle moet die Naam van die Here prys,julle moet vir Hom presente bringen na die oop stukke grond by sy tempel kom.

9. Julle moet voor die Here buig, Hy is heilig.Al die mense op die aarde,julle moet vir Hom bang wees en bewe.

10. Julle moet vir die volke sê:“Die Here is Koning.Hy laat die aarde vas staan,dit skud nie.”Hy sal reg doen aan almalwanneer Hy die volke oordeel.

11. Die hemel moet bly wees,die aarde moet juig,die see en alles in die see moet raas en dreun.

12. Die veld en alles in die veld moet juig en skree.Dan sal al die bome in die bos sing

13. vir die Here, want Hy kom.Ja, Hy kom om oor die aarde te regeer.Hy sal reg doen wanneer Hy oor die wêreld regeer,Hy sal altyd regverdig wees wanneer Hy oor die volke regeer.