hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 7 Bybel vir Almal (ABA)

U moet my Regter wees

1. ’n Klaaglied van Dawid. Hy het hierdie lied vir die Here gesing oor iets wat Kus, van die Benjamin-stam, vir hom gesê het.

2. My God die Here, ek vra vir Ú om my te beskerm.Mense jaag my en hulle wil my vang,U moet my red en my vrymaak.

3. As U dit nie doen nie,dan sal hulle my doodbytsoos ’n leeu ’n dier doodbytwanneer daar niemand iswat die dier kan red nie.

4. My God die Here, my vyande sêek het verkeerde dinge gedoen,

5. hulle sê ek het my vriende verraaien ek het my vyande se goed gevattoe hulle niks verkeerd gedoen het aan my nie.

6. As dit waar is dat ek dit gedoen het,dan moet my vyande my vangen my doodtrap en in die stof laat lê. Sela

7. Here, U moet kwaad word,U moet my vyande aanvalwat so kwaad is vir my,U moet my nou help.U het gesê mense moet reg doen aan mekaar.

8. U moet al die volke bymekaarbring by Uen U moet hoog bo hulle gaan sit op u troon.

9. Here, dit is U wat die volke sal oordeel,U moet my Regter wees,U weet ek het reg gedoenen ek is onskuldig.

10. U toets ’n mens,U weet wat hy in sy hart voel en wat hy dink,U is die Regverdige God.Asseblief, U moet die mense wat verkeerd doen,laat ophou verkeerd doen,U moet dit goed laat gaan met die mense wat reg doen.

11. U is my skild, o God, U beskerm mense wat eerlik is.

12. U is ’n regverdige Regter, o God,U is ’n God wat altyd mense straf wat skuldig is.

13. Die vyand hou nie op nie, hy maak sy swaard skerp,hy trek sy boog styf, hy wil my skiet.

14. Maar sy eie wapens sal hom doodmaak,die pyle wat hy maak, sal sy eie huis aan die brand steek.

15. Almal kan sien hy hou aan om verkeerde dinge te doen,hy laat mense swaarkry en hy lieg.

16. Maar hy sal self val in die diep gatwat hy vir my gegrawe het.

17. Hy wil my laat swaarkry en my seermaak,maar hy sal self swaarkry en seerkry.

18. Ek sal die Here prys wat reg sal doen aan my.Ek sal sing oor die Naam van die Here,die Hoogste God.