hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 64 Bybel vir Almal (ABA)

U moet my beskerm

1. Vir die leier van die koor: ’n Psalm van Dawid.

2. O God, U moet luister, ek vra dat U my moet help.Ek is bang vir my vyande, U moet my lewe red.

3. Slegte mense maak planne teen my,U moet my beskerm teen hulle,teen die mense wat my haaten slegte dinge doen.

4. Die dinge wat hulle sê, is soos skerp swaarde.Hulle woorde is so giftig soos gifpyle.

5. Hulle sit op plekke waar niemand hulle sien nieen hulle skiet ’n eerlike menswat nie dink dat hulle dit sal doen nie.Hulle skiet hom en hulle is nie bang nie.

6. Hulle hou aan om slegte dinge te doen,hulle sê vir mekaar hoe hulle’n vangstrik kan neersit.Hulle dink niemand sien hulle nie

7. en niemand kan uitvind watter slegte dingehulle wil doen nie.Hulle sê: “Ons het planne gemaak,niemand weet daarvan nie.Niemand weet wat ’n mens dink nie.”

8. Maar God sal hulle skiet met sy pylwanneer hulle nie dink dat Hy dit sal doen nie.Hy sal raakskiet.

9. Die dinge wat hulle gesê het,sal met hulleself gebeur,en elkeen wat vir hulle kyk,sal skrik en weghardloop.

10. Al die mense sal bang worden hulle sal vertel wat God gedoen het,hulle sal sy werk verstaan.

11. Die mense wat reg doen, sal bly weesomdat hulle aan God behoort,en hulle sal vir Hom vra om hulle te beskerm.Die mense wat eerlik is, sal Hom prys.