hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 127 Bybel vir Almal (ABA)

As die Here nie ’n huis bou nie

1. ’n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Salomo.As die Here nie ’n huis bou nie,dan help dit nie dat die bouershard werk om die huis te bou nie.As die Here nie ’n stad beskerm nie,dan help dit nie dat die wagtewakker bly nie.

2. Dit help nie dat julle vroeg opstaanen laat gaan slaap nie,dit help nie dat julle hard werk om te kan lewe nie,want die Here sorg vir die mense vir wie Hy lief is,Hy gee vir hulle alles wat hulle nodig het, ook terwyl hulle slaap.

3. Julle moet onthou dit is die Herewat vir ’n mens seuns gee,kinders is presente van die Here.

4. Seuns wat gebore istoe hulle pa nog jonk was,is soos pyle wat iemand vashou,iemand wat oorlog moet maak.

5. Dit gaan goed met ’n manvir wie die Here baie seuns gegee het,hy is nie bang dat hy sal verloorwanneer hy met die vyande in die poort praat nie.