hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 149 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet vir die Here ’n nuwe lied sing

1. Julle moet die Here prys!Julle moet vir die Here ’n nuwe lied sing,julle moet Hom pryswaar die mense bymekaar is wat in Hom glo.

2. Die mense van Israel moet wys dat hulle bly isomdat die Here hulle gemaak het.Die mense van Sion moet juigomdat die Here hulle Koning is.

3. Hulle moet dans en sy Naam prys,hulle moet vir Hom musiek maakmet die tamboeryn en die lier.

4. Want die Here is lief vir sy volk,Hy laat die mense wenwat hulleself nie kan help nie,Hy sit ’n kransie op hulle kop.

5. Die mense wat in die Here glo,moet juig omdat hulle gewen het,hulle moet sing,ook wanneer hulle op hulle beddens lê.

6. Hulle moet aanhou om God te prys,maar hulle moet skerp swaarde in hulle hande hê

7. sodat hulle die volke kan straf,sodat hulle met die volke kan doenwat die volke met húlle gedoen het.

8. Hulle moet die konings vasmaak met kettings,hulle moet die belangrike mense van die volkevasmaak met yster-boeie.

9. Hulle moet met die konings doenwat die Regter besluit het en geskryf het.Die volke sal die mense respekteerwat in die Here glo.Julle moet die Here prys!