hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 144 Bybel vir Almal (ABA)

Dit gaan goed met die volk wie se God die Here is

1. Van Dawid.Ek wil die Here prys! Hy is my Rots.Hy leer vir my hande om te veg,Hy leer vir my vingers om oorlog te maak.

2. Hy doen altyd wat Hy belowe het,Hy is vir my soos ’n veilige plek in die berge,Hy beskerm my en Hy maak my vry,Hy is vir my soos ’n skild, ek voel veilig by Hom.Hy maak my mense gehoorsaam aan my.

3. Here, mense is nie belangrik nie.Hoekom kyk U na hulle?Hoekom dink U aan iemand wat net ’n mens is?

4. Mense is soos wind, hulle lewe gaan verbysoos ’n skaduwee wat verdwyn.

5. Here, U moet die hemel buig en U moet afkom,U moet aan die berge raak,sodat daar rook uit hulle kom.

6. U moet die weerlig laat blitsen U moet die vyande na al die kante toe jaag,U moet u pyle skieten U moet hulle laat vlug.

7. U moet u hand uitsteek uit die hemelen U moet my wegruk,U moet my red van die baie water,U moet my red van ander volke.

8. Hulle wil net een ding doen,en dit is om te lieg en te bedrieg.

9. O God, ek wil vir U ’n nuwe lied sing,ek wil vir U musiek maak met die harp.

10. Dit is U wat konings help om oorloë te wen,dit is U wat vir Dawid weggeruk hetvoor ’n wrede vyand.

11. U moet my ook wegruk,U moet my red van die ander volke.Hulle wil net een ding doen,en dit is om te lieg en te bedrieg.

12. Ons bid dat ons seuns sal wees soos plantewat groei en groot word terwyl hulle nog jonk is.Ons bid dat ons dogters sal weessoos die mooi pilareop die hoeke van die paleis.

13. Ons bid dat ons stoorkamers vol sal wees,dat daar baie soorte kos sal wees.Ons bid dat ons skape en ons bokke op ons veldduisende, tienduisende lammers sal hê,

14. en dat ons beeste baie kalwers sal hê.Ons bid dat vyande nie in ons stad sal komen die mense sal wegvat nie,ons bid dat ons nie op die oop stukke grondsal moet staan en huil nie.

15. Dit gaan goed met ’n volkwanneer dit so met hulle gaan.Dit gaan goed met die volk wie se God die Here is.