hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 19 Bybel vir Almal (ABA)

Wat die Here wil hê, is beter as alles

1. Vir die leier van die koor: ’n Psalm van Dawid.

2. Die hemel sê God is koning,die hemeldak vertel wat Hy gedoen het.

3. Die een dag sê dit vir die volgende dag,die een nag sê vir die volgende nag wat gebeur het.

4. Niemand hoor dat die hemel praat nie,hy praat nie ’n taal en woorde nie.

5. Maar oral weet die mense wat die hemel sê,mense van die hele wêreld verstaan hierdie taal.God het vir die son ’n plek gegee in die lug,

6. en wanneer die son opkom en soos ’n soldaatvrolik op sy pad begin loop,dan is hy soos ’n bruidegomwat uit sy slaapkamer kom.

7. Die son kom ver in die ooste open gaan ver in die weste onder,en niemand kan wegkruip vir hom nie,hy laat almal warm kry.

8. Wat die Here wil hê ’n mens moet doen,is beter as alles,dit laat ’n mens lewe.Wat die Here sê, kan ’n mens glo,dit gee wysheid vir jongmense.

9. Wat die Here beveel, is reg,dit maak ’n mens bly.Wat die Here sê ’n mens moet doen, is regverdig,dit laat ’n mens weet hoe hy moet lewe.

10. Die gebooie van die Here is reg,dit sal altyd waar wees.Wat die Here besluit, is soos dit moet wees,dit is altyd regverdig.

11. Alles wat die Here sê, is beter as goud,beter as baie goud,dit is soeter as heuning, soeter as vars heuning.

12. En ook, dit leer vir my wat ek moet weet,en wanneer ek doen wat die Here sê,dan gee Hy vir my baie goeie dinge.

13. Niemand weet self wat hy alles verkeerd doen nie.Here, U moet my vergewewanneer ek verkeerde dinge doenen nie weet dat dit verkeerd is nie.

14. En U moet ook keer dat ek nie sonde doenwanneer ek weet dit is verkeerd nie,U moenie dat die sondes oor my regeer nie.Dan sal ek nie skuldig wees nieen nie teen U opstandig wees nie.

15. Here, U is my Rots wat my vrymaak,Ek bid dat U tevrede sal weesmet wat ek sê en wat ek dink.