hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 56 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet God sal my help

1. Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Die duif in die hoë bome.” Van Dawid. ’n Lied, toe die Filistyne hom gevang het in die stad Gat.

2. O God, wees genadig vir my,want daar is mense wat my jaag,hulle hou aan om oorlog te maak teen myen om my te laat swaarkry.

3. My vyande hou nie op om my te jaag nie,want daar is baie mensewat oorlog wil maak teen my. Hoogste God,

4. wanneer ek bang word,dan weet ek U sal my help.

5. Ek weet God sal my help.Hy het dit belowe, en ek prys Hom.Ek weet God sal my help, ek is nie bang nie.Mense kan niks aan my doen nie.

6. My vyande hou aan om te sêdat ek verkeerde dinge gesê het,maar ek het nie daardie dinge gesê nie.Hulle maak altyd planneom dit sleg te laat gaan met my.

7. Hulle wil my aanval, hulle kruip wegen hulle kyk na alles wat ek doen.Hulle hoop hulle kan my laat sterf.

8. O God, U moet hulle nie vry laat wegkom nie,want hulle het sonde gedoen,U moet kwaad word en U moet hierdie mense straf.

9. U weet hoe swaar ek kry.As U my trane in u velsak sit,dan sal U sien hoe baie hulle is.U moet dit in u boek skryf.

10. Wanneer ek roep en vra dat U my moet help,dan sal my vyande omdraai en vlug.Ek weet dit, want God help my teen hulle.

11. Ek weet, God het dit belowe, en ek prys Hom,ek weet, die Here het dit belowe, en ek prys Hom.

12. Ek weet dat God my sal help, ek is nie bang nie,mense kan niks sleg aan my doen nie.

13. O God, ek moet nou doen wat ek belowe het,ek sal dank-offers bring vir U,

14. want U het my gered van die dood,U het gekeer sodat ek nie val nie.Ek kon aanhou lewe naby God,ek kon lewe in sy lig, dit is die lig wat my laat lewe.