hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 48 Bybel vir Almal (ABA)

Die stad van die Groot Koning

1. ’n Lied. ’n Psalm van die Korag-groep.

2. Die Here is groot, almal moet Hom prysin die stad van ons God, op sy gewyde berg.

3. Sionsberg is mooi en hoog.Almal op die aarde is bly oor die berg.Dit is die berg waar God woon,dit is die stad van die Groot Koning.

4. God het vir almal gewysdat Hy die mense beskermbinne die sterk mure van die stad.

5. Want kyk, konings het bymekaargekomen hulle het saam die stad kom aanval,

6. maar toe hulle self die stad sien,het hulle geskrik.Hulle het bang geword, hulle het gevlug.

7. Hulle het baie bang geword daar by die stad,hulle was so bang soos ’n vrouwat ’n kind moet kry,

8. so bang soos wanneer U skepe op die oop seestukkend breek met die oostewind.

9. Ons het daarvan gehoor, en nou het ons dit gesienin die stad van die Here wat oor alles regeer,in die stad van ons God.God laat die stad vir altyd vas staan. Sela

10. O God, ons het hier binne-in u tempel daaraan kom dinkdat U doen wat U belowe het.

11. Almal op die aarde moet U prys, o God,want almal weet van U.Alles wat U doen, is reg.

12. Die mense in Sion moet bly wees,die mense in die stede van Juda moet juigomdat U reg oordeel.

13. Julle moet om Sion loop, rondom die stad,julle moet die torings in die muur tel.

14. Julle moet goed kyk na die muur om die stad,julle moet kyk na die sterk mure binne-in die stad,sodat julle vir julle kinders kan sê:

15. Die God wat hierdie stad beskerm,is ons God, nou en vir altyd.Hy sal ons altyd lei.