hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 146 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil die Here prys so lank soos ek lewe

1. Julle moet die Here prys!Ek wil die Here prys!

2. Ek wil die Here prys so lank soos ek lewe,ek wil vir my God sing so lank soos ek hier is.

3. Julle moenie dink dat belangrike mensejulle kan help nie,mense kan julle nie help nie.

4. Wanneer mense hulle asem uitblaas en sterf,dan gaan hulle terug na die grond,en dan verdwyn al hulle planne.

5. Dit gaan goed met mensevir wie die God van Jakob help,mense wat glo dat hulle God die Herehulle sal help.

6. Die Here het die hemel en die aarde gemaak,die see en alles wat daarin is.Die Here bly altyd dieselfde.

7. Die Here doen reg aan mensewanneer ander mense hulle verdruk.Hy gee kos vir honger mense,Hy maak gevangenes vry.

8. Die Here laat blinde mense sien,die Here tel mense op wat nie meer kan staan nie,die Here is lief vir mense wat reg doen.

9. Die Here beskerm vreemdelinge,Hy help weeskinders en weduweesom makliker te kan lewe,maar Hy laat mense swaarkrywat verkeerd lewe.

10. Die Here sal altyd Koning wees. Sion, jou God sal Koning weesvan al die geslagte.Julle moet die Here prys!