hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 76 Bybel vir Almal (ABA)

Die konings van die aarde moet vir God eer

1. Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. ’n Psalm van Asaf. ’n Lied.

2. Die mense van Juda ken vir God,die mense van Israel ken Hom.

3. Jerusalem is God se woonplek, Sion is die plek waar Hy graag wil wees.

4. Daar het Hy die vyande se brandpyle gebreeken ook hulle skilde en swaarde.Daar het Hy die oorlog laat ophou. Sela

5. U het soos ’n koning teruggekomnadat U die vyande oorwin het op die berge.

6. U het alles gevatwat die dapper manne van die vyand gehad het,hulle het gesterf,hulle kon nie veg nie.

7. Toe die God van Jakob gepraat het,kon die soldate op perde en oorlogkarreniks doen nie.

8. U, o God, almal is bang vir U.Wanneer U kwaad is,dan kan niemand voor U staan nie.

9. Toe U uit die hemel praat en reg doen aan mense,het die mense op die aarde bang geword en stilgebly.

10. Dit was toe God begin het om te oordeelen om al die mense op die aarde te redwat hulleself nie kan help nie. Sela

11. Mense het kwaad geword vir U,maar ook húlle moes U prys,hulle moes vir U dien,almal wat kwaad was vir U.

12. Julle moet vir julle God die Here die offers bringwat julle belowe het.Die mense rondom die tempel moet presente bringvir God.Hy is die God vir wie almal moet eer.

13. Hy verneder leiers wat hoogmoedig was,die konings van die aarde moet Hom eer.