hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52

Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 47 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here praat oor die Filistyne

1. Die profeet Jeremia het gehoor die Here praat met hom oor die Filistyne. Dit was voordat die farao die stad Gasa oorwin het.

2. Die Here het gesê:“Die vyande kom uit die noorde,hulle kom soos baie water,hulle vloei soos ’n groot rivier,hulle vloei oor die land en ooralles in die land,oor die stede en oor almalwat in die stede woon.Die mense skree en vraiemand moet hulle help.Almal wat in die land woon, huil,

3. want hulle hoor hoe die potevan die vyande se perde stamp,hulle hoor hoe hulle oorlogkarre se wiele raas.Pa’s vlug en draai nie om nie,hulle neem nie hulle kinders saam nie,hulle is bang, hulle hande hang pap.

4. Die dag het gekom,die Here verwoes al die Filistyne,Hy maak almal doodwat vir Tirus en Sidon kan help.Ja, die Here maak al die Filistyne dood,al die mense wat van die eiland Kaftorkom en wat nog lewe.

5. Die mense van Gasa het hulle koppe kaal geskeer.Die vyande het die mense van Askelonstilgemaak.Mense wat oorgebly het op die kus-vlakte,hoe lank sal julle nog rou en julleself stukkend sny?

6. Swaard van die Here, dit gaan slegterwyl jy aanhou om mense dood te maak,jy moet teruggaan in jou sak,jy moet rus en stil wees.

7. Maar hoe kan die swaard van die Here rus?Want dit is die Here wat die swaard gestuur hetteen Askelon en die land by die see.”