Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 47:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê:“Die vyande kom uit die noorde,hulle kom soos baie water,hulle vloei soos ’n groot rivier,hulle vloei oor die land en ooralles in die land,oor die stede en oor almalwat in die stede woon.Die mense skree en vraiemand moet hulle help.Almal wat in die land woon, huil,

Lees volledige hoofstuk Jeremia 47

Kyk Jeremia 47:2 in konteks