hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

BOEK TWEE (Psalm 42-72)

Verlange na God

2. Soos ’n wildsbok smag na water,so smag ek na U, o God.

3. Ek verlang na God, die lewende God.Wanneer kan ek ingaanen weer voor Hom verskyn?

4. My trane is my kos, dag en nag,terwyl teenstandersmy aanhoudend tart en sê:“Waar is dié God van jou?”

5. As ek nadink hoe dit voorheen was,is ek ontsteld.Toe het ek geloopsaam met die aanbiddersen ’n optog geleina die tempel van Godterwyl ek sing en jubelsaam met die skare wat feesvier.

6. Hoekom is ek nou so mismoedig?Hoekom so hewig ontsteld?Nee, ek plaas my hoop op God!Ek sal Hom weer prys.Hy is my redder

7. en my God!Tog is ek nou terneergedruk.Ek onthou hoe,vanaf die Jordaangebied,vanaf die berge van Hermonen die hoogte van Miskar,

8. die rumoer van u watervalledruis en dreun.So het al u strome en golweook oor my gegaan.

9. Tog sal die Here bedagsweer sy trou betoon.Selfs in die donker nag sing ek sy lied,’n gebed tot die God van my lewe.

10. Ek sal roep tot God en sê:“My Rots,waarom het U my vergeet?Waarom moet ek met rouklere loopomdat die vyand my verdruk?”

11. Dis soos ’n diep wond in my binnestewanneer vyande met my spot,wanneer hulle dag na dag vra:“Waar is jou God?”

12. Hoekom is ek nou so mismoedig?Hoekom so hewig ontsteld?Nee, ek plaas my hoop op God!Ek sal Hom weer prys.Hy is my redder en my God!