1. Hoe goed, hoe mooi is ditas broers eensgesind saamwoon!
2. Dit is soos kosbare olie op die kopwat afloop op die baard,op die baard van Aäron,tot op die soom van sy kleed.
3. Dit is soos die dou van Hermonbergwat neersak op die berge van Sion.Want daar gee die Here sy seën:’n baie lang lewe.