hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 132 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Here, onthou tog vir Dawiden alles wat hy deurgemaak het.

Die Here het Sion gekies

2. Hy het ’n eed voor die Here afgelê,’n gelofte gemaakaan die Magtige van Jakob:

3. “Ek sal nie huis toe gaanen na my bed toe gaan nie.

4. Ek sal my oë nie laat slaapof laat sluimer nie

5. tot ek ’n plek gekry hetvir die Here, ’n heiligdomvir die Magtige van Jakob.”

6. Ons het gehoor die ark is in Efrata,en dit gekry in die velde van Jaär.

7. Kom ons gaan sy woning binne;laat ons laag voor Hom buig.

8. Kom na u rusplek toe, Here,U en die ark, die teken van u mag.

9. Laat u priesters geklee wordmet regverdigheid;mag u troue dienaars sing van vreugde.

10. Ter wille van u dienaar Dawid,moet tog nie u gesalfde verwerp nie.

11. Die Herehet vir Dawid gesweer,en dit staan vas.Hy sal daarvan nie afwyk nie:“Een van jou afstammelinge sal Ek op jou troon laat sit.

12. As jou seuns luister na my verbonden die eise navolg wat Ek hulle leer,sal ook húlle seuns vir altyd regeer.”

13. Want die Here het Sion gekies,dit as sy woning begeer:

14. “Dit is my rusplek vir altyd.Hier sal Ek woon,want die plek het Ek begeer.

15. Ek sal die stad oorvloedig seën met voedselen haar armes van kos voorsien.

16. Haar priesters klee Ek met redding;haar getroues sal sing van vreugde.

17. Hier vestig Ek die mag van Dawid,en ’n nageslag vir my gesalfde.

18. Ek klee sy vyande met skaamte,maar sý kroon sal bly skitter.”