1. My hart is nie hoogmoedig nie, Here;en my oë is nie trots nie.Ek bemoei my nie met wat vir my te grootof te moeilik is nie.
Kalmte en rus
2. Maar ek het kalmte en rus gekry,soos ’n kindjie by sy moeder rus,so is my gemoed.
3. Israel, hoop op die Here,nou en vir altyd.