hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My gesondheid is geknak

2. Here, moenie my in toorn strafen my in u woede kasty nie!

3. U pyle het my getref,u hand lê swaar op my.

4. As gevolg van u toornis my hele liggaam beseer;as gevolg van my sondeis elke been gebreek.

5. My oortredings het my oorweldigsoos ’n las wat vir my te swaar is.

6. My wonde sweer en stinkweens my eie dwaasheid.

7. Ek is krom en heeltemal geboë.Ek loop die hele dag en treur.

8. My liggaam brand van koors;daar is geen deel wat gesond is nie.

9. Ek is uitgeputen heeltemal platgeslaan.Ek kreun met ’n versugtinguit ’n gebroke hart.

10. U weet wat ek begeer, Here.U hoor elke versugting van my.

11. My hart klop onstuimig,my krag begeef my.Daarby kan ek ook nie meer sien nie.

12. My familie en vriende bly wegen is bang vir my siekte.Selfs my bure bly op ’n afstand.

13. Hulle wat my lewe soek,stel vir my ’n lokval;hulle wat my ondergang soek,maak planne om my te vernietig.Hulle dink die hele dagaan verraderlike planne.

14. Maar ek hou my doofvir hulle dreigemente.Voor hulle bly ek stilsoos iemand wat stom is.

15. Ek is soos iemand wat doof isen wat niks het om te sê nie.

16. Maar ek hoop op U, Here.U sal antwoord, Here my God.

17. Ek vra U:“Moenie dat hulle bly wordoor my leed,of hulle oor my verhefas ek struikel nie.”

18. Ek is op die punt van ineenstorting,ek beleef voortdurende pyn.

19. Maar ek bely my sondes;ek is baie jammeroor wat ek gedoen het.

20. My vyande is baie en magtig;hulle haat my sonder rede,hulle wat so baie is.

21. Hulle vergeld my kwaad vir goeden staan my teenomdat ek najaag wat reg is.

22. Moet my tog nie verlaat nie,Here my God,moenie ver van my af bly nie.

23. Kom tog gou om my te help,Here, my redder.