hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 148 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat die hele wêreld U prys

1. Prys die Here!Prys die Here vanuit die hemel!Prys Hom in die hoë hemele!

2. Prys Hom, al sy engele,prys Hom, al die hemelse wesens!

3. Prys Hom, son en maan,prys Hom, alle skitterende sterre!

4. Prys Hom, hoogste hemel,en waters bokant die uitspansel!

5. Laat hulle die Naam van die Here prys,want Hy het beveel,en dit alles het ontstaan.

6. Hy het hulle gevestig vir altyd.Hy het grense bepaal,en sal dit nooit herroep nie.

7. Prys die Here vanuit die aarde:seemonsters en die diepwaters,

8. weerlig en hael, sneeu en miswolke,stormwind wat Hom gehoorsaam,

9. berge en alle heuwels,vrugtebome en alle seders,

10. wilde diere en al die lewende hawe,kruipende diere en voëls,

11. konings van die aarde en alle volke,heersers en regters van die aarde,

12. jong manne en meisies,grysaards saam met kinders.

13. Laat hulledie Naam van die Here loof.Want net sy Naam is verhewe.Sy majesteit is bo die aarde en hemel.

14. Hy het sy volk sterk gemaak.Dít is die lof van al sy troue dienaars,die volk Israel, wat na aan Hom is.Prys die Here!