hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Here, ek roep na U, my Rots.Hou U nie doof vir my nie.Want as U bly swyg,sal ek wees soos hullewat afdaal na die doderyk.

Die Here is ’n veilige

skuilplek

2. Luister tog na my gebedas ek tot U roep,wanneer ek my hande uitsteekna u allerheiligste toe.

3. Moenie my wegsleepsaam met die goddeloses,met hulle wat bose dinge doen nie;wat vriendelik praat met hulle bure,maar in hulle harteis daar kwaadwilligheid.

4. Straf hulle volgens wat hulle doen,volgens hulle bose praktyke.Vergoed hulle volgens hulle dade!Vergeld hulle volgens verdienste.

5. Hulle begryp nie die Here se werk,dit wat sy hande verrig nie.Hy sal hulle afbreeken nie weer opbou nie.

6. Laat die Here geprys word,want Hy het my smekinge gehoor.

7. Die Here is my krag, my beskermerwat ek met my hele hart vertrou.Hy help my en my hart is vol vreugde.Daarom dank ek Hom met my lied.

8. Die Here is ’n sterkte vir sy volk,’n veilige skuilplek vir sy gesalfde.

9. Red tog u volken seën hulle wat aan U behoort!Wees vir hulle ’n herderen versorg hulle vir altyd.