hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42

Ou Testament

Nuwe Testament

Job 25 Bybel vir Almal (ABA)

Bildad praat die derde maal met Job

1. Bildad van die land Suag het weer gepraat. Hy het gesê:

2. “God regeer, almal moetbang wees vir Hom,Hy gee vrede tot in sy hoë hemel.

3. Niemand kan tel hoe grootsy leërs is nie,sy son skyn oor al die mense.

4. Kan ’n mens regverdig wees voor God?Kan ’n mens onskuldig wees?Nee, hy kan nie onskuldig wees nie.

5. Die maan en die sterreis nie blink en helder genoegvir God nie.

6. ’n Mens kan ook nie regverdig wees nie,’n mens wat so onbelangrik is soos ’n wurm.”