hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42

Ou Testament

Nuwe Testament

Job 25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bildad: Hoe kan 'n mens reg hê voor God?

1. Toe sê Bildad die Suagiet vir Job:

2. “Die heerskappy en die vrees kom God toe.Uit sy hoë hemel gee Hy vrede.

3. Kan die magte waaroor Hy beskik, bereken word?Oor wie skyn sy lig nie?

4. Hoe kan 'n mens reg hê voor God?Hoe kan iemand wat uit 'n vrou gebore is, onskuldig wees?

5. As vir God selfs die maan nie helder is nieen die sterre nie blink genoeg nie,

6. hoeveel te minder 'n mens, 'n blote wurm,'n mensekind, wat maar net 'n ruspe is?”