Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:14 Die Boodskap (DB)

Hy moet dan drie diere sonder enige liggaamsgebrek aan die Here offer: as brandoffer ’n jaaroud skaaprammetjie, ’n jaaroud skaapooitjie as sondeoffer en ook nog ’n skaap of bokram as ’n eteoffer.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:14 in konteks