Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:13 Die Boodskap (DB)

“As die tyd van die nasireërsbelofte om is, moet die volgende voorskrifte nagekom word: Die nasireër moet na die ingang van die tent gaan waar die Here aanbid word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:13 in konteks