Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:15 Die Boodskap (DB)

Verder moet hy ook ’n mandjie met brood saamvat wat nie met suurdeeg gebak is nie; koekies van fynmeel wat sonder suurdeeg gebak is en met olyfolie aangemaak is, asook platkoek sonder suurdeeg wat met olie gesmeer is. Die graanoffer en drankoffer wat deel van hierdie offer uitmaak, moet ook geoffer word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:15 in konteks