Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:36 Die Boodskap (DB)

Julle val lekker rond en dink vandag so en môre anders. Maar dit kan julle weet, julle vriende in Egipte sal julle in die steek laat net soos Assirië destyds gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:36 in konteks