Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:37 Die Boodskap (DB)

Julle sal teleurgesteld van Egipte af terugkom, want Ek sal die mense op wie julle vertrou, afskryf. Dit sal nie met julle goed gaan nie, ook al help hulle julle.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:37 in konteks