Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:35 Die Boodskap (DB)

sê julle: ‘Ons is onskuldig. Dit is regtig so, die Here is nie kwaad vir ons nie!’ Julle kan vir seker weet, Ek gaan julle swaar straf omdat julle doodgewoon maak of julle niks verkeerd gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:35 in konteks