Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:18 Die Boodskap (DB)

Waarom hou my swaarkry nie op nie? Waarom word my wonde nie gesond nie? Soms voel dit vir my of ek nie seker kan wees dat U my sal help nie. Dit is soos ’n stroompie waarvan jy nie altyd seker is dat daar water in sal wees nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:18 in konteks