Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:17 Die Boodskap (DB)

Ek was nie deel van die groep mense wat gespot het nie. Ek het my eenkant gehou, want my lewe het nou aan U behoort. Al die verkeerde dinge wat hulle gedoen het, het my baie kwaad gemaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:17 in konteks