Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:19 Die Boodskap (DB)

Die Here sê toe: “As jy doen wat Ek wil hê jy moet doen, sal Ek jou weer gebruik soos vroeër. As jy ophou om onverantwoordelike dinge te sê, kan jy weer namens My praat. Jy moet sorg dat ander mense jou voorbeeld volg, nie jy hulle voorbeeld nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:19 in konteks