Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:18 Die Boodskap (DB)

As ek in die veld kom, sien ek oral net lyke lê. Hulle is afgemaai deur die vyand. Loop ek in die strate van die stad, is al wat ek sien, mense wat van die honger dood is. Die sogenaamde boodskappers van die Here en die priesters gaan oral in die land aan met hulle werk, maar hulle weet nie regtig wat hulle doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:18 in konteks