Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:17 Die Boodskap (DB)

Jeremia, vertel vir hulle wat jy voel oor wat gebeur. Sê vir hulle: Dag en nag loop die trane uit my oë. Ek kan nie ophou huil nie. My volk wat soos ’n jongmeisie is, is swaar gewond en besig om dood te gaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:17 in konteks