Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:19 Die Boodskap (DB)

Here, wil U nou heeltemal niks met Juda te doen hê nie? Haat U die mense van Jerusalem? Waarom het U ons so erg gewond dat niemand ons gesond kan maak nie? Ons het so gehoop dat alles weer rustig en voorspoedig sou gaan, maar daar het niks van gekom nie. Ons het gehoop dat daar vir ons kans sou wees om weer reg te kom, maar in plaas daarvan het verskriklike dinge met ons gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:19 in konteks