Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:16 Die Boodskap (DB)

Die mense vir wie hierdie valse profete gelieg het, sal oral in die strate van Jerusalem dood lê. Mans, vroue en kinders sal die slagoffers wees van hongersnood of oorlog. Daar sal niemand oor wees om hulle te begrawe nie. Hulle moet self die skuld dra dat dit met hulle gebeur het, want hulle het slegte goed gedoen.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:16 in konteks