Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:16 Die Boodskap (DB)

Toe ek hierdie dinge gehoor het, het ek aan die ruk gegaan en my lippe het gebewe omdat ek bang was. ’n Lam gevoel het oor my gekom en my bene het onder my padgegee. Ek het besluit dat ek rustig en stil sal wag vir die dag wanneer die Here se straf gaan kom oor die Babiloniërs wat Juda ingeval het.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:16 in konteks