Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:17 Die Boodskap (DB)

My vertroue in die Here is nie afhanklik daarvan dat dit met my goed gaan nie. Al dra die vyeboom nie vye nie en is daar nie druiwe aan die wingerd nie; al misluk die olyfoes en lewer die landerye geen oes op nie; of al vrek die skape en die beeskrale is leeg,

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:17 in konteks