Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:15 Die Boodskap (DB)

Maar Hy sal sy volk verlos. Die Here tref die see met sy perde sodat die magtige waters opbruis, net soos destyds by die Rietsee met die uittog uit Egipte. Toe het Hy sy volk gered.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:15 in konteks