Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:25 Die Boodskap (DB)

“Let op sodat jy dit reg kan verstaan! Vandat die opdrag gegee word dat Jerusalem herstel moet word totdat die leier wat God self gekies het, op die toneel verskyn, sal daar sewe keer sewe jaar verbygaan. Dit sal sewe maal 62 jaar neem om Jerusalem weer op te bou met strate en veilige mure. Dit gaan moeilike tye wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:25 in konteks